Eitner Familie

Dit was vir my 'n voorreg om die Eitner familie af te neem. Ek en Monique ken mekaar al van kinderjare en het ek ook haar suster se troue afgeneem(Krizelda + Awie). Monique en Altus het getrou by Leeukloof Lapa en was dit dus die perfekte plek om hul familie fotosessie te doen! Luca is nou al 2 en 'n half jaar oud en is 'n pragtige, vrolike seuntjie met die mooiste ogies en glimlag wat jou laat smelt. Monique en Altus verwag nou hul 2e kind, maar is die pensie nog klein... Baie geluk Altus en Monique met die uitbreiding van jul familie!

eitner_familie_01 eitner_familie_02 eitner_familie_03 eitner_familie_04 eitner_familie_05 eitner_familie_06 eitner_familie_07 eitner_familie_08 eitner_familie_09 eitner_familie_10 eitner_familie_11 eitner_familie_12 eitner_familie_13 eitner_familie_14 eitner_familie_15 eitner_familie_16 eitner_familie_17

2 Responses to Eitner Familie

  1. Krizelda

    Oh wow!!!! pragtige familie fotos van n awesome gesin!!!

  2. Pia

    thank you for sharing those great pictures. You all look very good

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *