KRIZELDA + AWIE

Dit was vir my so spesiaal om te kon deel wees van “Lolla” en Awie se troudag. Ek en Krizelda het saam groot geword en het dit vir my meer gevoel soos ‘n familie troue! Hulle het hul dag ten volle geniet en was hul vreeslik spontaan. Dit was baie lekker om saam met julle 2 malletjies die dag te kon deel! Loer gerus na hulle verlowing’s foto’s ook!

awie_krizelda_02 awie_krizelda_03 awie_krizelda_04 awie_krizelda_05 awie_krizelda_06 awie_krizelda_07 awie_krizelda_08 awie_krizelda_09 awie_krizelda_10 awie_krizelda_11 awie_krizelda_12 awie_krizelda_13 awie_krizelda_14 awie_krizelda_15 awie_krizelda_16 awie_krizelda_17 awie_krizelda_18 awie_krizelda_19 awie_krizelda_20 awie_krizelda_22 awie_krizelda_23 awie_krizelda_24 awie_krizelda_25 awie_krizelda_26

one comment for KRIZELDA + AWIE

  1. Krizelda

    Lovee die website!!!!!! baie baie kewl!!! Jou fotos is beautiful en mens kan sien jyt n passie vir wat jy doen!!! Was lekker om ons self te kon wees voor jou ! 🙂 xx

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *