Lieke van der Mescht

Riebeek Kasteel

Baie geluk Ruan + Rosa met jul eersteling! Ruan en Rosa was so opgewonde om hul dogtertjie Lieke te ontmoet (sien hul "maternity shoot" hier).  Ek het net so baie uitgesien en nou is sy hier. Rosa se dat Lieke baie na haar pappa lyk en dit maak dat sy sommer extra lief is vir haar.  Hierdie familie is so gesëen en die liefde loop oor! Ek weet jul gaan fantastiese ouers wees vir hierdie pragtige dogtertjie.  Mag Lieke vir jul baie geluk en liefde bring.

lieke_vd_mescht_01 lieke_vd_mescht_02 lieke_vd_mescht_03 lieke_vd_mescht_04 lieke_vd_mescht_05 lieke_vd_mescht_06 lieke_vd_mescht_07 lieke_vd_mescht_08 lieke_vd_mescht_09 lieke_vd_mescht_10 lieke_vd_mescht_11 lieke_vd_mescht_12 lieke_vd_mescht_13 lieke_vd_mescht_14 lieke_vd_mescht_15 lieke_vd_mescht_16 lieke_vd_mescht_17 lieke_vd_mescht_18 lieke_vd_mescht_19 lieke_vd_mescht_20 lieke_vd_mescht_21 lieke_vd_mescht_22 lieke_vd_mescht_23 lieke_vd_mescht_24

2 Responses to Lieke van der Mescht

  1. Hoe kan mense nog wonder of Jesus leef? Wanneer mens die liefde van Jesus so prakties ervaar, besef ons ons kry ‘n geleentheid om so ietsie te beleef van God se liefde vir ons! Julle is amazing en mag Lieke net meer van Jesus uitstraal.

    Lief julle

    5J’s

  2. Linquenda Ebersohn

    Dit is so hartseer-bly mooi. Ek kry so kalmte van God as ek na die foto’s kyk. Julle is voorwaar geseënd en mooi Jesuskinders. En ek is geseënd om julle 3tjies in my lewe te hê. Mag jul net al meer en meer Jesus se liefde ervaar en mag Hy jul toevou met sy liefde.

    Baie liefde
    Ouma Q

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *