Adriaan van Wyk

Somerset Wes

Baie geluk aan Mégan + Riaan met die geboorte van jul eersteling Adriaan!
Op die dag van die fotosessie was Adriaan maar net 13 daggies oud, maar al klaar die mooste rooi hare.
Ek sien uit daarna om te sien watse mooi koek sy ma vir hom gaan bak op sy 1e verjaarsdag!  Mégan het die lekkerste koek gebak vir my suster en haar man se troue…
Mag Adriaan vir jul baie liefde en geluk bring!

adriaan_01 adriaan_02 adriaan_03 adriaan_04 adriaan_05 adriaan_06 adriaan_07 adriaan_08 adriaan_09 adriaan_10 adriaan_11 adriaan_12 adriaan_13 adriaan_14 adriaan_15 adriaan_16 adriaan_17 adriaan_18 adriaan_19

5 Responses to Adriaan van Wyk

  1. Toska Joubert

    Eks Megan se mamma en Adriaan se ouma en was die dag daar toe jy die fotos geneem het, maar is ongelooflik verras met hoe pragtig jy dit saamgestel het. Dit is regtig baie mooi en ‘n kosbare album. Baie dankie.

  2. LEONé MEUWESEN

    Ek is die trotse, en trotste Tannie (Ouma – ?) van die eerste babatjie in die Van Wyk Familie ! Mégan en Riaan, mag hierdie wonderwerk, bondeltjie liefde, pragtige seuntjie, Adriaan, vir julle net geluk en oneindige vreugde bring. Hulle maak mens se lewe so volmaak ! Baie, baie liefde !

  3. Sonja Steyn

    Dit is die pragtigste foto’s! Wat ‘n liewe seuntjie! Ai Mégan en Riaan – julle mag maar kinders maak!

  4. Carimah

    Congrats Megan and Riaan, you have a beautiful baby! he is simply perfect!

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *