Bianca + Martin

Baie geluk Bianca + Martin!
Ek het die oggend wakker geword met die mooiste sonopkoms buite. Ongelukkig was daar reën voorspel vir die dag, maar was die bruidspaar nie bang vir ‘n bietjie mot-reën nie.
Bianca + Martin het al baie lank uitgesien na hul groot dag en was dit ‘n pragtige troue net soos wat hul dit beplan het.  Die dominee het ‘n baie mooi preek gehad met die 3-poot potjie as sy insperasie.  Ek sal dit altyd onthou…
Dankie dat jul my vertrou het om jul spesiale dag vas te vang.  Dankie ook dat jul so braaf was om in die koue en reën fotos te neem.
Mag jul ‘n lang en gelukkige huwelik hê wat voorle!

bianca_martin_00 bianca_martin_01 bianca_martin_02 bianca_martin_03 bianca_martin_04 bianca_martin_05 bianca_martin_06 bianca_martin_07 bianca_martin_08 bianca_martin_09 bianca_martin_10 bianca_martin_11 bianca_martin_12 bianca_martin_13 bianca_martin_14 bianca_martin_15 bianca_martin_16 bianca_martin_17 bianca_martin_18 bianca_martin_19 bianca_martin_20 bianca_martin_21 bianca_martin_22 bianca_martin_23 bianca_martin_24 bianca_martin_25 bianca_martin_26 bianca_martin_27 bianca_martin_28 bianca_martin_29 bianca_martin_30 bianca_martin_31 bianca_martin_32 bianca_martin_33 bianca_martin_34 bianca_martin_35 bianca_martin_36 bianca_martin_37 bianca_martin_38 bianca_martin_39 bianca_martin_40 bianca_martin_41 bianca_martin_43 bianca_martin_44 bianca_martin_45 bianca_martin_46 bianca_martin_47 bianca_martin_48 bianca_martin_49 bianca_martin_50 bianca_martin_51 bianca_martin_52

3 Responses to Bianca + Martin

  1. Lettie Dickw

    Hi Nina

    Dit is die MOOISTE foto’s wat ek nog ooit gesien het. Ek sit hier en kyk na hulle en kry die hele tyd net hoendervleis en daar wil sommer ‘n traan ook op die horison opkom.
    Eintelik gaan niemand die regte woorde he om dit te beskryf nie.

    Alle voorspoed met jou fotografie jy is definitief ‘n aanwins vir enige iemnd en wees verseker dat ek vir jou gaan bemark net waar ek kom.

    Lettie

  2. David & Heilla Dicks

    Jou werk is net so uistaande soos die wyse waarop jy met elkeen ge-kommunikeer het

  3. Janet Alexander

    Absolutely stunning!

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *