LIEKE VERJAAR
Riebeek Kasteel
Veels geluk liewe Lieke, omdat jy verjaar! Ek stap nou al 'n lang pad saam met die Van der Mescht Familie. Ek het vir Ruan + Rosa ontmoet toe hul 8maande swanger was vir 'n Maternity Shoot en vir pragtige Lieke toe sy maar slegs 'n paar dae oud was. Ons het weer 'n shoot gedoen op 6maande en kon nie glo hoe vining die tyd vlieg nie! Dit is vir my 'n voorreg om te kon deel in al jul spesiale mylpale. Lieke word al hoe mooier by die dag en maak my hart elke keer smelt met haar pragtige glimlag. Baie dankie dat jul altyd in my vertrou as jul fotograaf en ek sien jul beslis weer wanneer jul besluit om die familie bietjie uit te brei...




































So so so baie baie mooi!!!