KIRSTEN FAMILIE
Goedvetrouw, Stellenbosch
One big happy family. Dit is die beste manier om hierdie familie te beskryf. Die hele fandamily is so vriendelik en gelukkig en dit het my taak sommer baie maklik gemaak. Ons het die fotos op hul familie plaas in Stellenbosch geneem. Dit is 'n pragtige plaas en ek is seker dat dit bitter lekker was om hier groot te word! Baie dankie vir die lekker kuier oppi plaas! Geniet die fotos

































