WILLERS FAMILIE
Klapmuts
Stephan + Maresa is my oulike bure en het my gevra om bietjie kiekies te neem van die familie. Toe Ouma en Oupa kom kuier het was dit die perfekte geleentheid! Die wind het nogal erg gewaai (soos hy mos kan hier in die Kaap), maar het ons deurgedruk en het als goed verloop. Vir meer fotos van klein Stephen, kliek hier

























