EITNER FAMILIE
Reebok Strand
Ek kan nie glo hoe tyd vlieg nie! Dit voel soos gister wat ek Monique se maternity shoot gedoen het en nou is dit al amper 3 jaar later! Dit is altyd so lekker om hierdie spontane familie af te neem, "never a dull moment". Baie dankie Monique + Altus dat jul in my vertrou om jul familie fotos te neem. Dit is elke keer vir my net 'n plesier. Luca + Kian is twee pragtige seuntjies. Mag hulle vir jul nog baie liefde + grys hare bring...

























































