MONIQUE MATERNITY
Kleinbrak Strand
Ek het vroer vanjaar vir die Eitner familie 'n fotosessie gedoen en was Monique se magie al sigbaar. Monique + Altus + Luca is so 'n liefdevolle + vriendelike familie en sal klein Kian vinnig welkom voel in hierdie familie. En met ouers soos die is daar "never 'n dull moment" (wink wink Altus). Ek sien uit daarna om vir Kian te ontmoet!



























