ZANÉL + IWAN
Majik Forest, Durbanville
Zanél + Iwan ken mekaar al van hul skooldae af op George. Na skool is elkeen in hul eie rigtings, maar hul paadjies het weer gekruis en het hulle weer liefde gevind! Ek is so opgewonde en sien baie uit na jul troue by Uitsig in George. Ek hoop julle geniet solank die voorsmakie...






















