Ruan + Rosa verwag!
Riebeek Kasteel
Ek is so opgewonde vir Ruan + Rosa se dogtertjie wat amper hier is. En wat 'n pragtige naam, Lieke! Hierdie twee is so 'n oulike, vriendelike couple en was dit so lekker om hul af te neem(al was dit 'n lekker warm dag) Ek is seker Lieke gan 'n baie sprankelende dogtertjie wees as ek so kyk na haar liefdevolle ouers. Ek hoop julle geniet die fotos en ek sien baie uit om vir Lieka te ontmoet een van die dae...

























Hi daar
Dit is “beautiful” foto’s, hulle is ‘n pragtige paartjie!!!Dankie dat ons wat ver bly so kon deel op die website.
Ons wag in groot opgewondheid saam met hulle
liefde
Hildelene van Addo – Oos-kaap
xxx
OOO!!! Dit is uit die hemel uit mooi!!! Lieke kry die wonderlikste pappa en mamma. Julle is my hartskinders en verbitterlik lief vir julle. Hierdie ouma kan nie meer wag vir daai Lieke Lekkerbekkie nie!!
Baie liefde van almal op die plasie in die berge
Ouma Quenie xxxxxxxxxxxxxxxxx
Aaaaaaaaaaaahhhhhh pragtig julle!
Ons kan nou nie mee wag dat liefste Lieke hier is nie, gaan haar op vry❤
Liefde
Charl, Janine, Georgie en Charltjie
XXxx
Haai Roos en Ruan, die foto’s is pragtig – net soos die pragtige mense wat julle is!! Mis julle X Ilze