MARYKE + JP
I had the privilege to meet the lovely couple on their wedding day. JP says that he knew Maryke was the one for him 5 years ago when he asked her to move to New Zealand with him. 5 years later they came back to South Africa to marry! It was such a gorgeous spring day with a beautiful (and organised) bride! She was so relaxed and ready to take the first step of the rest of her life. The ceremony was beautiful and brought me to tears...twice! Dankie dat ek kon deel vorm van jul groot dag. Geniet die fotos!
Wedding Venue: Groenrivier Function Center
Hair + Make-up: Melissa van Wyk
Wedding Video: Beautiful Noise Productions





















































Wonder wie het daardie blomme gevang!!
Prag foto’s!!
Janine – jy het jouself weereens oortref. Die foto’s is pragtig en jy kan trots wees op jouself.
Alles was baie mooi en jy het so goed geslaag daarin om dit op goeie foto’s vas te lê.
Pragtige mense … xxx
Baie mooi fotos.
Lieflike troue en awesome mense met wie ons die dag kon deel…julle is almal pragtig!! die dag was volmaak en die sonnetjie was spesiaal vir julle gebere… konnie vir beter vra……die fotos is so pragtig en spesiaal xx
M & JP julle het pragtig gelyk!!! Dit was n voorreg om die spesiale dag met julle te deel en ons wens julle net die mooiste toe daar in Kiwiland. Mis julle. Liefdegrte Gielie & Charmaine
Wat is die oortreffende trap van “beautifull”? Julle maak my lus vir trou nig! Stunning, relaxed pics! En weereens dankie vir jou en JP, die nuwe cute Liebenberg paartjie, dit was ‘n awesome partytjie, as ek dit so mag stel! Lief vir julle en als wat mooi is vir die toekoms! xxx
Ongelooflik mooi. Maryke, jy was ‘n beeldskone bruid, mag julle net geluk in julle huwelik he.