LARA FOURIE
Simonstad
Christian + Marilize is die trotse nuwe ouers van die pragtige baba dogtertjie Lara.
Sy was so opgewonde om haar Pappa + Mamma te ontmoet dat sy besluit het om ‘n bietjie vroĆ«r te kom!
Lara is in goeie hande met twee womderlike ouers wat haar bitter baie lief het. (Buddy + Lilo het ook aangebied om te help met die op pas)
Mag Lara vir julle baie liefde + vreugde bring…



















































