JEANDRE RUSSOUW
Boschendal, Pniel
Baie geluk Leana + Jaco met jul pragtige seuntjie Jeandre! Hierdie is een super cute seuntjie met twee baie liefdevolle ouers. Jaco is 'n regte trotse papa + Leana straal van die liefde vir haar eersteling. Dit is vir my altyd so lekker om te sien hoe gelukkig nuwe ouers is (met min slaap en al) Mag Jeandre vir jul baie liefde + geluk bring!











































Dis pragtig, julle!