PJ + ELZANNE

Vyeboom

As jy vir die 2 vra hoe of waar hul ontmoet het is hul self lyk my nie lekker seker nie (every story has 2 sides!)
Dit maak tog seker dan nie regtig saak nie, maar hul paadjies het gekruis in die klein dorpie Vyeboom waar PJ boer + Elzanne ‘n juffrou is by die plaaslike skooltjie… and the rest is history.
Dit was ‘n koue winters oggend met die mis wat nog dik oor die Theewaterskloof dam le toe ek daar aankom.
‘n Lekker koppie koffie was net die regte ding om ons lekker op te warm voor die shoot.
Hierdie 2 mensies maak ‘n oulike couple.  Mens kan sien hulle borrel oor van liefde.
Die groot dag is om die draai en is ek sommer lekker opgewonde vir julle.
Dit was vir my net ‘n voorreg om die oggend saam met jul deur te bring.
Dankie dat jul die koue saam aangedurf het.  Hoop julle geniet die fotos

elzanne_pj_j9web (1) elzanne_pj_j9web (2) elzanne_pj_j9web (3) elzanne_pj_j9web (4) elzanne_pj_j9web (5) elzanne_pj_j9web (6) elzanne_pj_j9web (7) elzanne_pj_j9web (8) elzanne_pj_j9web (9) elzanne_pj_j9web (10) elzanne_pj_j9web (11) elzanne_pj_j9web (12) elzanne_pj_j9web (13) elzanne_pj_j9web (14) elzanne_pj_j9web (15) elzanne_pj_j9web (16) elzanne_pj_j9web (17) elzanne_pj_j9web (18) elzanne_pj_j9web (19) elzanne_pj_j9web (20) elzanne_pj_j9web (21) elzanne_pj_j9web (22) elzanne_pj_j9web (23) elzanne_pj_j9web (24) elzanne_pj_j9web (25) elzanne_pj_j9web (26) elzanne_pj_j9web (27) elzanne_pj_j9web (28) elzanne_pj_j9web (29) elzanne_pj_j9web (30) elzanne_pj_j9web (31) elzanne_pj_j9web (32) elzanne_pj_j9web (33) elzanne_pj_j9web (34) elzanne_pj_j9web (35) elzanne_pj_j9web (36) elzanne_pj_j9web (37)

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *