NIKA OLIVIER

Malmesbury

Welkom Nika!

(Nika vertaal van Russiese oorkoms beteken “van God”)

Ek het hierdie pragtige bondel liefde ontmoet toe sy slegs 10 daggies oud was.  En kyk die gorgeous vol kop hare!

Willem en Carien lyk asof hulle maklik in die rol van ouerskap pas.  Willem glimlag breed as hy na sy dogtertjie kyk en Carien is beslis uitgeknip vir moederskap.  ‘n Mens kan hierdie familie se liefde vir mekaar in hul oë sien.

Ek was so bevoorreg om te kon deel in Carien + Willem se trou dag toe ek die talentvolle June Joubert assisteer het(kliek hier vir trou fotos)

Weereens baie geluk.  Mag Nika vir julle baie liefde en vreugde bring!

nika_olivier_J9 (1) nika_olivier_J9 (2) nika_olivier_J9 (3) nika_olivier_J9 (4) nika_olivier_J9 (5) nika_olivier_J9 (6) nika_olivier_J9 (7) nika_olivier_J9 (8) nika_olivier_J9 (9) nika_olivier_J9 (10) nika_olivier_J9 (11) nika_olivier_J9 (12) nika_olivier_J9 (13) nika_olivier_J9 (14) nika_olivier_J9 (15) nika_olivier_J9 (16) nika_olivier_J9 (17) nika_olivier_J9 (18) nika_olivier_J9 (19) nika_olivier_J9 (20) nika_olivier_J9 (21) nika_olivier_J9 (22) nika_olivier_J9 (23) nika_olivier_J9 (24) nika_olivier_J9 (25) nika_olivier_J9 (26) nika_olivier_J9 (27) nika_olivier_J9 (28) nika_olivier_J9 (29) nika_olivier_J9 (30) nika_olivier_J9 (31) nika_olivier_J9 (32) nika_olivier_J9 (33) nika_olivier_J9 (34) nika_olivier_J9 (35) nika_olivier_J9 (36) nika_olivier_J9 (37) nika_olivier_J9 (38) nika_olivier_J9 (39) nika_olivier_J9 (40) nika_olivier_J9 (41) nika_olivier_J9 (42) nika_olivier_J9 (43) nika_olivier_J9 (44) nika_olivier_J9 (45)

one comment for NIKA OLIVIER

  1. Christoff,Riana&Amila♡

    Well done Janine, Nika is ‘beauty prinsessie,sooo mooi familie en liefste waghond!
    Pragtig julle♡♡♡

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *