
KRIZELDA + AWIE
Grootbrak Strand
Ek en Krizelda het saam groot geword(as buurvrouens) en was dit vir my net ‘n plesier om hierdie twee verliefdes af te neem. Ek is so bly ons het die shoot al vroeg oggend begin, want die middag het die somer reën lekker geval. Krizelda + Awie trou 13 April by Uitsig Venue. Ek sien baie uit na jul groot dag! Geniet solank die voorsmakie …