Stephen Willers
Rozenmeer, Klapmuts
Ek en my man het in Maart 2014 in ons eerste huis ingetrek by Rozenmeer, Klapmuts. Stephen is die nuutste inwoner en ook my nuwe buurman in die kompleks! Hy is n pragtige, vriendelike seuntjie met baie liefdevolle ouers. Mag hy vir julle baie liefde bring.






























Dis die mooiste mooiste special foto’s van die mooiste mooiste special mense! ♡♥
Julle is n pragtige gesin. Lief julle baie.