MARILIZE + CHRISTIAN VERWAG
Simonstad
Baie geluk Marilize + Christian met die koms van jul dogtertjie Lara!
Lara het besluit om ‘n bietjie vroĆ«r te kom so kyk uit vir die newborn shoot wat sal volg.
Marilize + Christian se familie van 4 is nou uitgebrei na 5! (Buddy + Lilo is mos ook familie)
Ek hoop jul geniet die fotos met goeie herrinderinge.



































Wowowowow!!! Bitter mooi!!