MALMESBURY GIRLS
Malmesbury
Wat 'n mooi groep jong dames! Hulle is al vriende van skool dae af en dan was daar 'n paar nuwelinge wat deur die jare by die vriende kring bygevoeg is. Tussen die pragtige girls was daar een swanger dame en een pas verloofde dame. Soveel opwinding in die vriende kring! Ons het een koel herfs oggend vroeg opgestaan vir die foto sessie en was die vroeg opstaan die moeite werd. Halfpad deur was daar eers 'n lekker koffie en croissant breuk Dankie dames dat jul so braaf was! Geluk en sterkte met al jul dinge wat voorle!





















































Sjoe dit is stunning verby…