HELANDIE + JACO
Stellenbosch
Baie geluk Helandie + Jaco! Hul het sommer hul familie vroeg begin met die nuwe "addition to the family" naamlik George(Staffie). Hy is so cute! Ek hoop die nuwe jaar bring vir julle baie geluk en liefde. Geniet jul troudag ten volle! Mag die Here jul seen op jul groot dag en in julle huwelik.























Die fotos is pragtig, nou het ek ten minste fotos van julle om mee te spog. Hoop dit gaan goed en dat die troureelings vlot loop. Laat weet asb as daar enigiets is waarmee ek kan help. Liefde jou SKOONMA…xxx