GERHARD MALAN
Riebeek Kasteel
Baie geluk Gertjie en Yolandi met jul nuweling! Klein Gerhard was maar slegs 16 daggies oud toe ek hom afgeneem het. Al die oumas en oupa was ook daar(vreeslik trots op hul kleinseun). Hierdie mannetjie is so geseënd met sy liefdevolle familie! Mag hy vir julle baie liefde en geluk bring!


























My toekomstige skoonseun 🙂 is darem baie handsome. Klaar diep in ons harte ingekruip.
Janine, die fotos is pragtig.