D’VINE SKIN AND BODY (RE-LAUNCH)
Liezel + Heidi het my genooi om die “re-launch” van hul salon by te woon. Daar was ‘n paar gassprekers wat gesels het oor nuwe produkte/tegnieke wat nou beskikbaar is by D’vine. Toks van der Linde was onder andere ook daar om te gesels oor die produkte wat hy gebruik asook om ondersteuning te bied as gereelde klient van D’Vine Skin and Body.












