CECILIA + MARNITZ
Marnitz is my man se neef en het ek die voorreg gehad om vir Cecilia by ons troue te ontmoet. Hul het kort daarna verloof geraak en was dit vir my ‘n voorreg om hul spesiale oomblike te kon vasvang. Dit was ‘n bitter lekker familie troue al moes ek so bietjie werk! Besoek gerus die trou venue hier.



























