CECILIA + MARNITZ
Landskroon, Paarl
Marnitz het vir Cecilia op ‘n “skattejag” gestuur met blomme, sjokoldes en uiteindelik die ring! Hulle is ‘n pragtige couple en was vreeslik gemaklik voor die kamera, so verlief! Ek hoop jul geniet die voorsmakie en sien uit na jul troue!











