ESWE BURGER
Malmesbury
Welkom Eswe! Die mannetjie was 4 wekies oud toe ek hom ontmoet het vir sy foto sessie. Alwyn + Marzanne lyk asof hulle gemaak is vir die nuwe rol van ouers, so gemaklik! Ek ken vir Alwyn + Marzanne al 'n paar jaar en was ek so gelukkig om hul "backyard-chic" troue te kon afneem in Malmesbury 2015 (Sien fotos hier). Baie geluk julle twee! Eswe is bevoorreg om in so liefdevolle huis te kan groot word. Geniet elke oomblik, want hulle raak te vinnig groot!














































Dit is soooo mooi en vrek cute!!!!! julle laat dit so maklik lyk!!!