MARZANNE + ALWYN

Riebeek Vallei

Die groot dag is om die draai en ek sien so uit na die 2 mensies se troudag!

Marzanne + Alwyn is nou ‘n ware DIY couple en klink my dat hul enigeiets kan maak. (Ek het die bewyse gesien in hul pragtige huis)

Hul het dinge so bietjie agterstevoor om gedoen en soos Alwyn sê “die 5 jaar plan in ‘n 7jaar plan verander” toe hul besluit om eers huis te bou en daarna te trou.

Alwyn het vir Marzanne gevra om te trou met haar ouma se ring wat ook haar ouma grootjie se ring was, so spesiaal en so mooi!

Marzanne is besig om van die trou décor self te maak en gaan ook die koek self bak.  Hierdie is nou vir jou ‘n vrou wie se hande vir niks verkeerd staan nie.  Sy het selfs ‘n paar “tricks” op You Tube geleer!

Hul gaan in Malmesbury in die kerk trou en dan die onthaal, lekker gesellig, by die huis hou.

Ek is nou sommer lekker opgewonde vir die troue…

marzanne_alwyn_verloof_j9_01 marzanne_alwyn_verloof_j9_02 marzanne_alwyn_verloof_j9_03 marzanne_alwyn_verloof_j9_04 marzanne_alwyn_verloof_j9_05 marzanne_alwyn_verloof_j9_06 marzanne_alwyn_verloof_j9_07 marzanne_alwyn_verloof_j9_08 marzanne_alwyn_verloof_j9_09 marzanne_alwyn_verloof_j9_10 marzanne_alwyn_verloof_j9_11 marzanne_alwyn_verloof_j9_12 marzanne_alwyn_verloof_j9_13 marzanne_alwyn_verloof_j9_14 marzanne_alwyn_verloof_j9_15 marzanne_alwyn_verloof_j9_16 marzanne_alwyn_verloof_j9_17 marzanne_alwyn_verloof_j9_18 marzanne_alwyn_verloof_j9_19 marzanne_alwyn_verloof_j9_20 marzanne_alwyn_verloof_j9_21 marzanne_alwyn_verloof_j9_22 marzanne_alwyn_verloof_j9_23 marzanne_alwyn_verloof_j9_24 marzanne_alwyn_verloof_j9_25 marzanne_alwyn_verloof_j9_26 marzanne_alwyn_verloof_j9_27 marzanne_alwyn_verloof_j9_28 marzanne_alwyn_verloof_j9_29 marzanne_alwyn_verloof_j9_30 marzanne_alwyn_verloof_j9_31 marzanne_alwyn_verloof_j9_32 marzanne_alwyn_verloof_j9_33 marzanne_alwyn_verloof_j9_34 marzanne_alwyn_verloof_j9_35 marzanne_alwyn_verloof_j9_36 marzanne_alwyn_verloof_j9_37 marzanne_alwyn_verloof_j9_38

one comment for MARZANNE + ALWYN

  1. Elrika Lesch

    Mag julle 2 nou uiteindelik al die geluk in die wereld kry …. na 7 jaar verdien julle dit !!!

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *