LUKAS SIEBRITS
D'Urbanvale
Baie Geluk Margie + Sieb met jul eersteling Lukas! Marguerite + Luhan is baie goeie vriende van my. Ons kom al 'n lang pad saam. Dit lyk asof ons die groot gebeurtenisse in ons lewens ook saam vier... Ons het 2 weke uit mekaar getrou en ons babas verskil 4 dae! Dankie Margie dat ek jou 3uur in die oggend kan pla vir raad met my kleiman Henri. Ek hoop dat Henri + Lukas goeie maatjies sal wees nes ons. Geniet vir Lukas, hulle word heeltemal te gou groot!


















































Mooiste fotos van rustige klein Lukas .Margie en Luhan hy is pragtig !