
HENRI LAMPRECHT
Rozenmeer, Klapmuts
Hello Henri!
Ek is so verlief op ons eersteling Henri!
Die mannetjie het ons senuwees op hol gehad van dag 1 af met erge geelsug en moes 2 keer weer opgeneem word in die hospitaal.
Hy is gelukkig nou gesond en gaan dit baie goed met hom.
Sy vier been boetie(Miles) en sussie(Coco) was net so opgewonde om hom te ontmoet. Coco natuurlik baie fascinated met die nuwe klein lyfie in die huis.
Baie dankie Henri dat jy so oulik model speel vir jou ma!
Henri se eerste dag by die huis (…volgende dag weer terug hospitaal toe)
Miles + Coco bond bietjie met hul nuwe boetie
Henri 1 maand oud…
LOVE!!! He is so gorgeous. And his brother and sister are just toooo cute! Their facial expressions are just the best! Beautiful pics Janine!
Thank you!