KRIZELDA + AWIE
Dit was vir my so spesiaal om te kon deel wees van "Lolla" en Awie se troudag. Ek en Krizelda het saam groot geword en het dit vir my meer gevoel soos 'n familie troue! Hulle het hul dag ten volle geniet en was hul vreeslik spontaan. Dit was baie lekker om saam met julle 2 malletjies die dag te kon deel! Loer gerus na hulle verlowing's foto's ook!

























Lovee die website!!!!!! baie baie kewl!!! Jou fotos is beautiful en mens kan sien jyt n passie vir wat jy doen!!! Was lekker om ons self te kon wees voor jou ! 🙂 xx