CLARA-ANN + ANTON
Simondium
Clara-Ann + Anton is verloof! Clara-Ann is van die Kaap + Anton al die pad van Pretoria. Hul het mekaar in Pretoria ontmoet waarna hul paadjies eers tydelik in hul eie rigtings gegaan het, maar uiteindelik weer op Stellenbosch gekruis het. Anton het vir Clara-Ann op 'n romantiese naweek weg geneem na Infanta waar hy haar op Valenteinsdag gevra het om met hom te trou. Mens kan die liefde in hierdie twee se oë sien en is ek baie opgewonde vir hulle. Hul trou in Februarie 2016 by die pragtige Allesverloren in Riebeek




































