Bianca + Martin
Baie geluk Bianca + Martin! Ek het die oggend wakker geword met die mooiste sonopkoms buite. Ongelukkig was daar reën voorspel vir die dag, maar was die bruidspaar nie bang vir 'n bietjie mot-reën nie. Bianca + Martin het al baie lank uitgesien na hul groot dag en was dit 'n pragtige troue net soos wat hul dit beplan het. Die dominee het 'n baie mooi preek gehad met die 3-poot potjie as sy insperasie. Ek sal dit altyd onthou... Dankie dat jul my vertrou het om jul spesiale dag vas te vang. Dankie ook dat jul so braaf was om in die koue en reën fotos te neem. Mag jul 'n lang en gelukkige huwelik hê wat voorle!





















































Hi Nina
Dit is die MOOISTE foto’s wat ek nog ooit gesien het. Ek sit hier en kyk na hulle en kry die hele tyd net hoendervleis en daar wil sommer ‘n traan ook op die horison opkom.
Eintelik gaan niemand die regte woorde he om dit te beskryf nie.
Alle voorspoed met jou fotografie jy is definitief ‘n aanwins vir enige iemnd en wees verseker dat ek vir jou gaan bemark net waar ek kom.
Lettie
Jou werk is net so uistaande soos die wyse waarop jy met elkeen ge-kommunikeer het
Absolutely stunning!