Adriaan van Wyk
Somerset Wes
Baie geluk aan Mégan + Riaan met die geboorte van jul eersteling Adriaan! Op die dag van die fotosessie was Adriaan maar net 13 daggies oud, maar al klaar die mooste rooi hare. Ek sien uit daarna om te sien watse mooi koek sy ma vir hom gaan bak op sy 1e verjaarsdag! Mégan het die lekkerste koek gebak vir my suster en haar man se troue... Mag Adriaan vir jul baie liefde en geluk bring!




















Eks Megan se mamma en Adriaan se ouma en was die dag daar toe jy die fotos geneem het, maar is ongelooflik verras met hoe pragtig jy dit saamgestel het. Dit is regtig baie mooi en ‘n kosbare album. Baie dankie.
Baie dankie!
Ek is die trotse, en trotste Tannie (Ouma – ?) van die eerste babatjie in die Van Wyk Familie ! Mégan en Riaan, mag hierdie wonderwerk, bondeltjie liefde, pragtige seuntjie, Adriaan, vir julle net geluk en oneindige vreugde bring. Hulle maak mens se lewe so volmaak ! Baie, baie liefde !
Dit is die pragtigste foto’s! Wat ‘n liewe seuntjie! Ai Mégan en Riaan – julle mag maar kinders maak!
Congrats Megan and Riaan, you have a beautiful baby! he is simply perfect!