IZAK SIEBRITS
Durbanville
En so brei die Siebrits familie uit! Eers was daar Lukas en nou boetie Izak Hierdie pragtige gesin het kans gesien vir baie met 'n nuwe baba oppad en die groot trek na 'n nuwe huis Marguerite + Luhan is uitgeknip vir ouerskap en maak dit sommer baie maklik lyk Baie geluk met jul nuwe bondeltjie liefde
































