MARZANNE + ALWYN
Malmesbury
Baie geluk Marzanne + Alwyn! Hierdie was 'n bitter lekker troue en is ek seker almal het dit baie geniet om die dag saam met julle te deel. Marzanne + Alwyn het in die pragtige kerk in Malmesbury getrou waarna die onthaal by hul huis gehou is. Meeste van die décor het hul self gedoen - 'n regte DIY couple Marzanne het self die troukoek gebak asook die mooi blomme gevou.(Asook die "Mnr & Mev boek") Dit was regtig 'n groot plesier om te kon deel wees van hierdie lekker dag, baie dankie. Geniet die fotos!


























































































































Beautiful !!!!
Baie mooi. Ons kan nie wag vir al die foto’s nie. Sal jou beslis aanbeveel. Baie dankie.