MARNITZ + CECILIA VERWAG
PAARL
Marnitz + Cecilia verwag hul eersteling. Hulle is vreeslik opgewonde om hul seuntjie Daniel te ontmoet! Die mannetjie mag dalk net sy geboorte met sy ouma deel (ek hoor ouma hou duimvas daarvoor) of dalk is hy nogĀ 'n kersfees baba? Ek sien baie uit vir al die geluk en vreugde wat die mannetjie vir julle gaan bring. Mag hy sy pa se hart bly maak en tog 'n blou bul wil wees as hy groot word :)


































