MELISSA FOURIE
Cape Town
Ok, so I might be a bit biased (since Melissa is my niece), but is she not the most gorgeous little girl? Liezel + Shaun het hul eerste huis gekoop en 'n week voor die trek, toe kom die klein bondeltjie liefde...'n maand vroeër as verwag. Miskien wou sy kom help met die groot trek? Dit was 'n hectic paar weke tussen die pak, trek en hospitaal kuiers, maar was sy uiteindelik na 'n maand veilig by die huis. Liezel + Shaun - Ek hoop sy bring vir julle baie geluk en liefde! Ek is so opgewonde om die fotos te deel...































Beautiful! x