
SVEN KOK
Mosselbaai
Ek en Ilé kom al ‘n lang pad saam van ons kinderjare (of sal ek dit noem, ons gimnastiek jare)
Dit is vir my net ‘n voorreg om te kan se dat ek vriende is met Ilé + Stephan. 2 Wonderlike mense wat nie die lewe te ernstig opvat nie.
Ek dink dat julle 2 gaan wonderlike ouers wees vir Sven en weet dat hy ‘n gelukkige seuntjie is met julle in sy lewe. (En natuurlik met sy goeie oppasser Lucy, die staffie)
Sven (a Nordic first name for “young man” or “young warrior”)
Die mooiste, mooiste foto’s ooit!!! Gesiggie vir “gesig-photography!”