PIETER JANSE VAN RENSBURG

Graanendal

Wat ‘n pragtige seuntjie is klein Pieter met die mooiste blou oë!
Hierdie foto sessie is gedoen toe hy 8 maande oud was.
Pieter het toe al gekruip teen die spoed van lig en sommer maklik opgestaan.
Baie geluk met jul oulike bondel liefde, ek hoop Pieter bring vir julle baie vreugde!

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *