MARISA MATERNITY

Paarl

Een van die dae is Emma 'n boetie ryker! (En my kinders 'n maatjie ryker) Ons sien almal baie uit daarna om die nuwe baba seuntjie te onmoet. (Naam nog 'n geheim) Marisa + Willem, mag die nuweling vir jul baie liefde en geluk bring. Emma, ek weet jy gaan die beste grootsus wees vir jou splinternuwe boetie. Geniet dit!

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

css.php