IZAK SIEBRITS

Durbanville

En so brei die Siebrits familie uit!
Eers was daar Lukas en nou boetie Izak
Hierdie pragtige gesin het kans gesien vir baie met ‘n nuwe baba oppad en die groot trek na ‘n nuwe huis
Marguerite + Luhan is uitgeknip vir ouerskap en maak dit sommer baie maklik lyk
Baie geluk met jul nuwe bondeltjie liefde

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *