EMMA JOUBERT

Rozenmeer, Klapmuts

Veels geluk liewe Emma met jou 1e verjaarsdag!
Mamma Marissa en pappa Willem het baie moeite gedoen met al die mooi en lekker eetgoed.  Die pragtige hasie koek was my gunsteling.
Hierdie gesiggie het haar eerste smakie van lekkergoed gekry en was nie seker waar sy moet vat en los nie.
Sy het beslis haar partytjie geniet saam met vriende en familie en is geseënd met wonderlike mense in haar lewe.

Too many choices!

Emma se furry friends Sam, Bailey en Sophie

Die “1” ballon het weggewaai net voor ons begin afneem het!

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *