
DE VILLIERS DIPPENAAR
Rozenmeer, Klapmuts
Dit vang my elke keer omkant hoe klein die lyfies is! DeVilliers was al 3 weke oud toe ek hom ontmoet het. Hy is vernoem na Yolandi se familie naam. (Keeping it in the family). Hierdie mannetjie is 'n uitgeknipte hartebreker met die mooiste lippies. Ian + Yolandi lyk asof hulle 100% gereed is vir wat voorlê en maak ouerskap sommer maklik lyk. De Villiers het die mooiste kamer en het Yolandi al haar idees vasgevang op Pinterest. Slim! Ek hoop julle geniet die fotos en dat De Villiers vir julle baie liefde en geluk sal bring!
Ag, jinne!!! Dis so pragtig!!!!
Vreeslik mooi maats!! De Villiers is pragtig-perfek!!!
Baie cute!
Pragtige foto’s van Pa, Ma én Baba!