
Caterine du Toit
Somerset Wes
Ek het vir klein Caterine ontmoet toe sy slegs 8 daggies oud was. Ek sien al lank uit saam met Alet en Andreas vir haar koms (kliek hier vir hul "maternity shoot")en is bly dat sy met al 10 vingers en al 10 toontjies gebore is...en 'n lekker vol koppie hare. Ek hoop julle het die tydjie in die Karoo saam julle nuweling geniet. Mag sy vir jul baie liefde en vreugde bring!